Gallerye
Shavathon 2013
En die hare en kleure waai!
Radio Tygerberg het behoorlik knie-diep in die hare gestaan tydens die onlangse Shavathon 2013 by CapeGate winkelsentrum. Hierdie inkopiesentrum is ook vir die 3de jaar in ‘n ry aangewys as die inkopiesentrum wat die meeste geld ingesamel het met ‘n verstommende bedrag van R40 766.55. Radio Tygerberg is met trots die mediavennoot daarin om mense meer kankerbewus te maak.

