BESIGHEID
Radio Tygerberg is die grootste en suksesvolste gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap, met 'n luistertal van 528 000 (AMPS2010A). Dit is ook die tweede grootste Christengemeenskapradiostasie in die Land. Die suksesverhaal is hoofsaaklik te danke aan die feit dat ons baie sensitief is vir die spesifieke behoeftes van ons gemeenskap en luisteraars.
- Radio Tygerberg het die Bellville Sakekamer (AHI) toekenning vir uitmuntende prestasie in 2010 ontvang.
- Radio Tygerberg het pas deur die 500 000 luisteraarskerf gebars (AMSP2010A).
- Radio Tygerberg kliënte se tariewe bly dieselfde.
- 73% van ons 500 000 luisteraars val in die LSM 7-10 kategorie.
- Radio Tygerberg is die enigste gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap wat gebruik maak van AFStereo
OPLOSSINGS
Radio Tygerberg bied verskeie oplossings aan ons kliënte:
- Radio Advertensies
- Lewendige of voorafgenoemde onderhoude
- Kompetisies
- Buite-uitsendings
- Tydskrif advertensies in die Radio Tygerberg se 104 die Tydskrif
- Borgskap van programme / projekte
- Maandelikse Sakebyeenkomste
- Of enige kreatiewe kombinasie van bostaande.
ONS UITSAAIGEBIED
Radio Tygerberg voorsien effektiewe dekking van die hele Kaapse Skiereiland wat die Noordelike voorstede (Bellville, Kuilsrivier, Durbanville en Milnerton) sowel as die suidelike voorstede (Muizenberg, Constantia, Kalkbaai en Simonstad) insluit. Ons kan ook gehoor word in die Paarl, Stellenbosch, Somerset-Wes en die Strand en selfs sover as Atlantis, Malmesbury en Grabouw.
RADIO TYGERBERG DEMOGRAFIE
Ouderdom:
|
Ras:
|
||||||||||||||||||||||||
LSM:
|
Huistaal:
|
ONS VENNOTTE
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
||


























