WELKOM BY TYGERBERG 104FM

KLANK. Dit kan nie vernietig word nie.
NASA tel steeds gesprekke van
honderde jare terug in die ruimte op.

KLANKE VAN HOOP. Dit BRING energie
waar alles grou geraak het.

TYGERBERG 104FM.
Op ons knieë vir die gemeenskap
in die Kaapse Metropool.

TYGERBERG 104FM dien die gemeen-
skap deur daaglikse uitsendings van hoog-
staande gehalte, inhoud en luistergenot.

TYGERBERG 104FM is ‘n platform en
die geleentheid om hoop te BRING aan
die hopelose en ‘n STEM te gee aan
die verdrukte.

TYGERBERG 104FM. Ons lééf Christus!

Tweede Kans - Warren Elliott

BEDIENING
Bediening
VOLG ONS OP...